Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Einde van tye Stoute Boudjies

Die einde van tye is naby! Die wêreld is mal. Kyk net na die vrou wat gister soos ‘n dier met ‘n pylgeweer moes verdoof word oor sy nie “the best burger in Pretoria” kon kry nie en toe ‘n moerse scene gemaak het. Wat het van ons geword?

Maak nie saak wat gebeur nie, gelukkig sal jy die Stoute Boudjies hê om terug te val op. Terwyl alles anders uitmekaar moer, vind jy orde hier op gevaaalik.com.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Ek het ‘n burger ontwerp vir Capital Craft en as jy nou gaan stem (deur te comment/like) op Capital Craft se Facebook page, dan sal jy vanaf 6 Augustus die gevaaalik.com burger op die menu sien. Pro tip: Kry die gevaaalik.com Burger met ‘n Frair’s Habit Red Ale. Die dominee het gebel, hy sê dit is die hemel.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *