Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Altyd nog Random Gevaaalikhede

Die Random Gevaaalikhede bly die populêrste van al die content wat hier op gevaaalik.com verskyn. As jy nie verstaan wat die Random Gevaaalikhede is nie, dit is ‘n versameling van images/memes wat vir my gestuur word deur die lesers van gevaaalik.com. Ek sit dan daardie memes (of soveel as wat ek kan) in die weeklikse/semi-weeklikse Random Gevaaalikhede.

As jy memes het wat jy wil deel kan jy dit gerus vir my email of stuur op Facebook messenger.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Onthou om die Stoute Boudjies te check.

Kry jou eie “Kalm soos ‘n daggawalm” hemp net op komedie.co.za. Beskikbaar in wit, swart en grys.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *