Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

17Jan/131

Jay Z en Jimi Hendrix – Voodoo Problems

Jay Z Jimi Hendrix Voodoo problems

Ek is nie 'n fan van mash ups nie. Meeste van die tyd is die oorspronklike liedjies baie beter appart. Moet my nie verkeerd verstaan nie, "Voodoo Child" van Jimi Hendrix bly 'n epic song. Ek love die mash up van Jay Z se "99 Problems" en Jimi Hendrix se "Voodoo Child". Vir een of ander rede dink ek as Jimi en Jay Z saam kon werk sou hierdie tien teen een die result gewees het. Om die live te sien sou ongelooflik gewees het.

Vat hierdie as jy feel good song vir die dag. Miskien laat dit jou bietjie beter voel oor hierdie Donderdag.

Soortgelyke gevaaalikhede:

The Black Keys - dis hoe jy 'n Vrydag begin
The Verve - Bitter Sweet Symphony
Making How to Destroy Angels

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

3 comments on “Jay Z en Jimi Hendrix – Voodoo Problems

  1. Ok nie ‘n groot fan van mash-ups nie… maar kyk bietjie hierdie een.. http://www.youtube.com/watch?v=ThU9BOWcmjM . . . dis mal

  2. Pingback: Whole Lotta Sabbath | Gevaaalik.com

  3. Pingback: Basson Laubscher & The Violent Free Peace - Shakedown | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers