Seether Klap Oppikoppi

Die ouens van Oppikoppi is besig om af te show. Seether kom ook vanjaar Oppikoppi toe. Ek like dit, ek hoop net hulle speel meer van hulle ou goed as die nuwe goed. Kom ons wees eerlik, die laaste twee Seether albums het harige donkieballas gesuig. Vat my asseblief terug na die dae van die Disclaimer album minus Amy “Grensgat” Lee.

Hier is een van my gusteling Seether tracks, “Gasoline”. So nou is dit al Bullet for my Valentine, Eagles of Death Metal, Enter Shikari en Seether wat die vier groot aankondigings is.


by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *