Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Van Coke Kartel

Jason Oosthuizen vs Travis Barker 4

Jason Oosthuizen vs Travis Barker

Ons het ‘n paar goeie drummers in Suid-Afrika, en so paar van hulle kan compete op ‘n internationale level. Ex-Van Coke Kartel drummer Jason Oosthuizen is een van daardie drummers wat kan by hou...

Van Coke Kartel – Moregloed 4

Van Coke Kartel – Moregloed

“Moregloed” is die eerste single van die nuwe Van Coke Kartel album wat binnekort ons rakke tref. Bloed, Sweet en Trane kan nou al op iTunes ge-pre-order word. Of jy kan wag tot aan...

Van Coke Kartel ft. Jack Parow – Chaos 0

Van Coke Kartel ft. Jack Parow – Chaos

Suid-Afrika se voorste Afrikaans rock band, Van Coke Kartel, se nuwe video vir die song “Chaos” is uit. “Chaos” is die song wat hulle saam met Jack Parow gedoen het en die song kom...

Vanaand by Arcade Empire 1

Vanaand by Arcade Empire

Vanaand by Arcade Empire is dit die Mo ans Sons Gala Party. Ek gaan daar wees verseker want dit gaan ‘n awesome party wees. Van Coke Kartel en Jack Parow op dieselfde aand is...

Van Coke Kartel – Buitekant II 1

Van Coke Kartel – Buitekant II

Van Coke Kartel het gisteraand die spilternuwe video vir “Buitekant II” vrygestel. Ek weet nie hoekom nie maar die video het vir my ‘n Double Dragon feel. Miskien is Francois van Coke se cool...

Van Coke Kartel – I want Brandy 0

Van Coke Kartel – I want Brandy

Een van Suid-Afrika se gunsteling bands en ook een van die bands wat vir mense soos Dirk van der Westhuizen wys dat daar musikale talent is in Suid-Afrika, het ‘n nuwe video uit. Van...

VanFokKingParow 0

VanFokKingParow

As jy iets soek om te doen die naweek wat kom in Pretoria is daar net een plek om te wees. VanFokKingParow is Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar, aKing en Jack Parow. 8 September 2012...

Vanfokkingtasties – Making Of The Album 0

Vanfokkingtasties – Making Of The Album

Na Posduif se review van die Vanfokkingtasties album is dit duidelik dat baie mense van die album hou. Persoonlik like die Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar en Heuwels Fantasties (eintlik net Heuwels se eerste album se...