Tantos Stoute Boudjies
“Tantos” is “so baie” in Spaans. Moet nooit sê dat die Stoute Boudjies net gaan oor girls met min klere aan nie. Hier leer ons ook goed, soos Spaanse woorde. Wat ek julle wel...
“Tantos” is “so baie” in Spaans. Moet nooit sê dat die Stoute Boudjies net gaan oor girls met min klere aan nie. Hier leer ons ook goed, soos Spaanse woorde. Wat ek julle wel...
Hoe gaan dit daar in die toekoms? Is alles nog ok? Is jy ok? Ek hoop alles gaan goed teen die tyd wat jy hierdie lees. Ek weet, jy is net hier vir die...
Dit is reg, jou stem het gewerk en die gevaaalik.com burger gaan op Capital Craft se menu. Dit is nou albei die Capital Craft restuarante se menu. 13 – 31 Augustus kan jy by...
Die einde van tye is naby! Die wêreld is mal. Kyk net na die vrou wat gister soos ‘n dier met ‘n pylgeweer moes verdoof word oor sy nie “the best burger in Pretoria”...
Dit is reg, die Stoute Boudjies is weer hier. Elke Woensdag op gevaaalik.com is Stoute Boudjies dag. Dit is nou vir die nuwe kykers onder julle. Die van julle wat gereëld gevaaalik.com besoek weet...
Jir, daar is so baie posts wat ek wil doen vir gevaaalik.com. Ek kom net nie by alles uit nie. Game reviews, posts oor games, stukke satire, YouTube videos en nog vele meer. Ongelukkig moet...
Ek moes my hele kantoor skuif. Die substasie naby my huis (waar my elektrisiteit vandaan kom) het Dinsdagoggend afgebrand. Dit nou nadat hulle nie hul werk behoorlik gedoen het Maandag toe iets gebreek het by...
Jy like al klaar die Facebook page, jy volg op Twitter en nou is daar nog een wat ek jou gaan vra om te volg: My Instagram. Moet nie kommer nie, ek post nie...
Ek weet dit is laat. Tien teen een so laat dat meeste van julle hierdie eers sal sien Donderdag. In elk geval, hier is die week se Stoute Boudjies. As jy bang is jy mis...
More. Welkom by die week se Stoute Boudjies. Voor ons in die Stoute Boudjies inspring moet ek eers aan jou my simpel fout verduidelik. Om eerlik te wees verduidelik ek alles baie mooi hier. Tog...
Dit kom nou sommer uit die bloute, maar ons het lanklaas stoute boudjies gedoen. So hier is vir julle so paar stoute boudjies net om die Dinsdag bietjie vinniger in sy moer in te...
Dit is bewolk in Pretoria vandag. Die kans dat die Stoute Boudjies die oorsaak sal wees indien die son uitkom is redelik min, maar dit is worth a shot. Here goes, Stoute Boudjies vir...