Stoute Boudjies
Hos, al julle gevaaalike lesers. Hierdie week is weereens halfpad en die naweek lê net oor die bult. Ja, van vanmiddag so 12 uur se kant is dit down hill all the way. En wat sal Woensdag nou wees sonder jou weeklikse dosis Stoute Boudjies? Woensdag word nie verniet humpday genoem nie. Hier by gevaaalik.com gee ons jou lekker humps om na te kyk. Maar eers...
Ek lees gister dat die director van die nuwe James Bond fliek ook binnekort SA toe kom om "locations" te scout. Die wêreld begin Suid-Afika duidelik al hoe meer raaksien. Daar is ook die nuus van Oppikoppi "Unknown Brother" wat gister bekend geword het. As jy nog nie weet van die nuus nie, kan jy maar na hierdie artikel kyk wat ek oor Oppikoppi 17 gedoen het. Meer en meer kwaliteit international acts begin nou SA betree - en dit maak elke music fan se hart bly.
Genoeg kak gepraat. Hier is dit waarvoor jy gekom het. Of gaan kom. Whatever. Stoute Boudjies.









Stoute Boudjies
Na die Skokkende nuus vanaf Big Concerts kort ons almal bietjie iets om die mood te lig vandag. As jy nie die nuus gehoor het nie, sit asseblief voor jy neer poes, want ek gaan die nuus nou aan jou breek. Coldplay se opening act hier in good old South Africa gaan The Parlotones wees. Sorry moes jou seker gesê het om daardie vuur warm koppie koffie ook iewers te plaas anders as waar dit nou lê: op jou skoot.
Grappies op 'n stokkie. Die Parloqueers gaan regtig nou 'n demper op die Coldplay party gooi. So as jy tickets het gaan vra jou geld terug en spandeur dit eerder op bier en dagga, dit sal meer fun wees. Op daardie noot, hier is die Stoute Boudjies van die week.
Lekker suip vanaand.








Vrydag Bederf
Die week het Gareth Cliff die ANCYL afgepis, Kurt Darren het ongelukkig 'n movie vrygestel en die Lochnville boeties het 'n paar poesklappe gekry. Nou is dit weer Vrydag en die tyd is amper hier om bietjie te ontspan. Maar net om jou te help deur die laaste bietjie van jou werks week bring ons vir jou die week se Vrydag Bederf. Kyk bietjie of julle kan raai watter een van die dames kom uit Suid-Afrika uit?
Lekker naweek mense.








Stoute Boudjies
Daar het onlangs iets in die wêreld van ons begin gebeur wat wonderlik is. Vir een keer het Amerika iets aan die res van die wêreld versprei wat jou nie wil laat kots in jou mond nie. Ek praat van "Yoga Pants". Dit is oulike stywe broekies wat gevaaalike dames deesdae met groot trots dra. Soms wanner hulle oefen en soms net om vriendelik te wees .
Op daardie noot: Hier is vandag se Stoute Boudjies








Stoute Boudjies
Jy weet watse dag dit is. Ek hoef dit nie vir jou te sê nie. Ek weet ook dat jy bly is want elke week die tyd kry jy Stoute Boudjies op gevaaalik.com en jy is mal daaroor. So smile die week is al halfpad.







Vrydag Bederf wat jou die somer gaan laat mis
Vir die wat breindood is en nog nie agtergekom het nie, die winter is op ons. Dit is doos koud. Hierdie Vrydag Bederf mag jou moontlik opkikker, maar ook bietjie hartseer maak. Want vandag sien ons wat ons gaan mis omdat dit nie meer somer is nie.
Lekker naweek.







