Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Stoute Boudjies

Stoute Boudjies 2

Stoute Boudjies

Die week se Stoute Boudjies. Dit is wat volg. Het jy al die #Geldwolf Fantasties video gesien? Gaan loer bietjie en laat weet wat jy dink in die comments.

Stoute Boudjies is haastig 4

Stoute Boudjies is haastig

Eintlik is dit ek wat haastig is, nie die Stoute Boudjies nie. Die Stoute Boudjies is kalm en mooi op skedule soos dit moet wees.  Ek gaan nie verder julle tyd mors nie. Geiet...

Die is Stoute Boudjies 0

Die is Stoute Boudjies

Komende Vrydag is ‘n vakansiedag. Goeie nuus oor meeste van ons sal nie in die kantoor hoef te sit nie. Daarom sal jy more al die Vrydag Bederf kry, op ‘n Donderdag. Ek wil...

Stoute Boudjies is nat 1

Stoute Boudjies is nat

Die week is alles in Gauteng nat. Dit hou net nie op reën nie. Dit voel of ek weer terug is in Londen of Amsterdam, sonder die great public transport system of die oulike...

Stoute Boudjies maak seer 2

Stoute Boudjies maak seer

Dae soos vandag wanneer die Stoute Boudjies heeltemal later is as wat dit moet wees, dit maak seer. Nie net vir julle nie, maar vir my ook. Die goeie nuus is dat die Stoute...