Laaste Stoute Boudjies van 2014
Dit is daardie tyd van die jaar, die einde van die jaar. Wees vrolik en lekker party vandag/vanaand. Wees net verantwoordelik, en moet nie fokken drink en bestuur nie, jou dom naai. Ek kan...
Dit is daardie tyd van die jaar, die einde van die jaar. Wees vrolik en lekker party vandag/vanaand. Wees net verantwoordelik, en moet nie fokken drink en bestuur nie, jou dom naai. Ek kan...
Geen vakansie vir die Stoute Boudjies nie. Geniet die week se Stoute Boudjies. Hier is iets vir Kersfees.
Vandag voel dalk effe soos ‘n Maandag, maar dit is Woensdag, Stoute Boudjies dag. Voor ons in die Stoute Boudjies inspring wil ek net gou vir julle iets vra, veral die van julle wat...
Woensdae is mos die kakste dae. Ek weet nie hoekom mense sê dat Maandag die ergste dag in die week is nie! Vir my is ‘n Maandag ‘n goeie dag – dit is die...
Stoute Boudjies is hier om jou Woensdag te verbeter. Teen die tyd het jy tien teen een Kate Upton se zero gravity boobs gesien ook, so jou Woensdag gaan mos likely heel lekker. Geniet...
Voor ons by die Stoute Boudjies kom, onthou vandag is jou laaste kans om in te skryf vir die 2 Foo Fighters kaartjies wat ons weg gee. So gaan loer na die kompetisie en...
Kan jy nou glo dat so iets sal gebeur? Ja, daar is mense met stokke in hul holle. Wat hul neusies altyd in ander mense se sake wil druk. Asof dit hulle traak wat...
Ons almal ken daardie verdomde YouTube advertensies, die wat jy eers 5 sekondes van moet kyk voor jy dit kan skip. Het jy geweet as jy daardie “Skip Ad” knoppie click sodra jy kan,...
Edit: MTN het van hulle laat hoor. Ons hou julle op hoogte. Ons probeer wat hulle sê op papier kry. Voor ons kom by die Stoute Boudjies, net gou iets belangrik. Elke keer as...
Hoe lyk dit nou? Nee lekker. Jip, dit is tyd vir die Stoute Boudjies. Dit help nie om dit te probeer fight nie. Baie voor jou het al probeer om gevaaalik.com te fight, en...
Die middel van die week, hump day, want as jy oor die hump is dan is dit amper weer naweek. Die Stoute Boudjies kom na jou toe elke Woensdag, of elke hump day. Meeste...
As jy nie gelukkig was nie, gaan jy nou baie gelukkig wees, want Stoute Boudjies. Asook heel onder aan die week se Stoute Boudjies sal jy ‘n poster sien vir bietjie live musiek by...