Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is soos pouse vir die week

Mens dink altyd van die huis af werk is lekker. Dit is moeilik. My XBox staan net daar. GTA Online sou feels lekkerder gewees het as om te sit en werk. Op die ou einde van die dag betaal XBox nie die rekeninge nie. Die voordele is ek kan Once More ‘Round the Sun van Mastodom so hard speel as wat ek wil, en bier drink terwyl ek werk.

Mastodon het hulself weereens oortref. Soveel so dat ek myself nie kon help nie, ek soek die vinyl en kry toe sommer een kalahari.com. Dit is my een spend vir die maand. Jy kan die vinyl hier kry, of jy kan die CD hier koop. Of as jy nie so baie wil blaas op musiek nie (oor jy nie ‘n fool is soos ek nie, ek like fisiese goed) kan jy die album vir net R89.99 kry op iTunes. Heeltemal bekostigbaar en so die moeite werd.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20140625 (2)

Stoute Boudjies 20140625 (3)

Stoute Boudjies 20140625 (4)

Stoute Boudjies 20140625 (5)

Stoute Boudjies 20140625 (6)

Stoute Boudjies 20140625 (7)

Stoute Boudjies 20140625 (8)

Stoute Boudjies 20140625 (9)

Stoute Boudjies 20140625 (10)

Stoute Boudjies 20140625

Stoute Boudjies 20140625

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *