Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #93 – Chat met Jack Parow

Ek hoef jou nie te vertel wie Jack Parow is nie, jy weet. Ons sit vir so paar minute en chat met Jack voor sy show en exhibition match teen Francois van Coke by die Injustice 2 Finals.

Gaan volg vir Jack op Twitter, Instagram, Facebook en loer ook na sy website.

Hoe luister ek na Afrikaanse Podcasts?

Eenvoudig, as jy ‘n Apple verbruiker is kan jy die podcast op iTunes vind. As jy ‘n Android smartphone het kan jy die Player FM app kry en net search vir gevaaalik.com.

Sponsors:
DailyDish – R250 off your first box: www.dailydish.co.za/gevaaalik
Mantality – SA’s #1 Online Store for Men: gevaaalik.com/mantality

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *