Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Parow Brandy – Jack Parow se eie brandewyn

Jack Parow is nie net ‘n Afrikaans rapper nie, hy (soos baie rappers voor hom) is ook ‘n full on mogul. Jack maak nie net geld uit optredes en verkope van sy musiek nie, hy maak geld uit goed soos Parow Brandy ook. Nie net is baie van Jack se musiek ligjare voor ander Afrikaans “kunstenaars” in Suid-Afrika nie, maar sy besigheids brein is ook ligjare voor portuurgroep. Ek is seker Wynnand Myburg speel ook ‘n rol, maar hoeookal Jack besluit het om Parow Brandy te maak, dit is awesome!

Geniet Parow Brandy “maak nie saak of jy in ’n shack of ’n mansion bly nie.”

Jack het glo met ‘n bekende brandewyn brand probeer werk om sy brandy voor en dag te bring, maar is vertel dat sy gehoor nie die brand se fancy gebruikers gepas het nie. Wel, wys jou net wat weet brands se advertising/marketing agency, want Parow Brandy het na 1 dag al 1000 bottels verkoop. Alles verkope wat gebeur het deur net ‘n e-mail te stuur na orders@parowbrandy.co.za om jou bestelling te plaas.

 

Its been soooo FKN #difficult to keep this a #secret , but its arrived, my own fkn #brandy !!! Ja, I know, NEXTLEVEL!!! No, really, can u believe it!! When I was a lightie I never could have imagined anyone would even like my tunes let alone me having my very own BRANNEWYN!! And now we can finally drink a #REAL brandy, not these #brandy labels who told me they can’t work with me because their target market is a higher LSM than my fans… Basically saying my fans are not fkn #fancy or #rich enough to drink their brandy, yet my fans are the people who drink the most of their fkn “fancy” brandy, so now i have made a brandy for everyone, whether you live in a #shack or a fkn #mansion , drive a #escort or a #porsche … Its a REAL brandy for REAL people & it tastes better than any brandy out there, i promise u that!! Look for it at your closest #bar or #shebeen from mid #January & if they don’t have it tune them to mail orders@parowbrandy.co.za // ? #parowbrandy #karatewater #thefuture

A photo posted by Jack Parow (@jackparow) on

Dit nou nadat Jack Parow die foto van sy brandewyn gedeel het op sy Facebook page, op sy Instagram en ander social media. Net so wys Jack Parow vir die fancy brandewyn brands hoe jy 1000 bottels verkoop in ‘n oogwink teen net R150 ‘n bottel. As iemand wat self sukkel omdat brands dink sy gehoor spandeer glad nie geld nie, lag ek self fokken lekker.

Parow Brandy binnekort landwyd beskikbaar

Jy gaan van middel Januarie af begin om Parow Brandy te sien in jou local bar of kuierplek, asook eet-plekke. Jy kan vir jouself ‘n bottel bestel deur jou order te mail na die adres daarbo, dit is nou as daar nog stock is.

Hierdie is vir my befok en ek like hoe Jack besig is om vir die grootkoppe te wys dat met die internet jy nie ander mense nodig het om jou te vertel wie jou fans is, of hoe hulle, hul geld spandeer nie. Hey Jack, as jy die besigheidslesse, kan ek vir lesse kom asseblief?

You may also like...

3 Responses

  1. Jaen-Marie Smit says:

    Haloo
    Ek sal graag so bottel wil bestel,waar kry ek dit??
    Ek is in Kaapstad,en wil.graag weet waar is die naaste plek wat dit verkoop.
    Laatweet asb

    Groete
    Jaen-Marie

  1. March 29, 2017

    […] demografie wat gesien word as die moeite werd om voor te verskyn nie. Dit is baie dieselfde kakstorie as wat Jack Parow gehoor het toe hy wou partner met ‘n groot brandewyn brand. So fok die brands, want hulle was reg maar […]

  2. June 15, 2017

    […] Final van ACGL se Injustice 2 Championship Final paar met live optredes deur Fokofpolsiekar en Jack Parow. Hulle was nie verkeerd nie. Dit is awesome. Jy kan gaan kyk hoe die top Injustice 2 spelers […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *