Jack Parow – Trouble in Paradys

Jack Parow Nag van die Lang Pette

Laas week toe ek by Kill City Blues ‘n draai gaan maak het, het Rian Zietsman (Taxi Violence, BEAST) vir my ‘n tune van sy foon af gespeel, die track se naam is “Trouble in Paradys”. Dit is ‘n track vanaf Jack se nuwe album Nag van die Lang Pette waarvoor Rian die musiek gedoen het. Dit is ‘n lekker vet riff en werk uitstekend saam met Jack se raps.

Rian en Louis Nel (Taxi Violence en BEAST) het saam Sticky Music waar hulle aan allerhande musical projekte werk. Van hierdie projekte is hulle doen musiek vir advertensies en documentaries. Dit sal ook verduidelik hoekom en die hier onder in Louis se vinyl collection gekry het by sy huis, saam met so paar Leon Schuster albums.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *