Parow en Van Coke bliksem mekaar by die Injustice 2 Champs
Kyk net hoe maklik is dit om ‘n sensasie opskrif te skryf. Dit is slegs ‘n halwe waarheid, hul het mekaar gebliksem ja, maar dit was toe hul mekaar aangevat het in Injustice 2...
Kyk net hoe maklik is dit om ‘n sensasie opskrif te skryf. Dit is slegs ‘n halwe waarheid, hul het mekaar gebliksem ja, maar dit was toe hul mekaar aangevat het in Injustice 2...
Ek het geluister na Willim Welsyn se interview met Francois Van Coke, toe ek vir Francois hierdie hoor sê: “Mense wil hê ek moet nog dieselfde wees as wat ek was 15 jaar terug....
Francois van Coke het onlangs die derde music video van sy solo album release. “Die skip” sal jou aanvanklik happy laat voel en smag na een van daai oopgesnyde pynappels met moerse baie rum in en...
5 Dae terug het Francois van Coke en Karen Zoid die Afrikaans-musiekbedryf op sy kop gedraai toe hulle “Toe Vind Ek Jou” vrygelaat het op die interwebs. Binner 48 uur het die YouTube video...
Francois van Coke gaan dit nou solo kap en jy kan sy eerste single, “Moontlik Nooit”, nou kry for free! Dit behoort niemand te verbaas dat een van Suid-Afrika se bekendste front-men nou solo...
So rukkie terug het ons vir julle ‘n never seen before acoustic video gebring van Francois van Coke wat “Maniac” speel solo. Vandag treat ons julle met ‘n Janie and the Beard met Francois...
Na gister se never seen before Francois van Coke video het ek dit goed gedink om “Ons Moet Hard Partytjie Hou” van Jack Parow met Francois van Coke op gevaaalik.com te gooi vandag. Want ons...
Amper ‘n jaar terug het Robbies, Ant en ek die pad geslaan Bronkies toe nadat Francois van Coke vir Robbies gebel het en gesê het ons moet ‘n draai kom maak by sy accoustic...
Hy het min erg aan aardse goed en kan met ander se arrogansie saamleef. Ná ’n rowwe jaar is Francois van Coke van Van Coke Kartel op pad kansel toe. Dié groep se nuwe...
Ons het almal geweet dat Eternity, Suid-Afrika se onlangse vampire movie, super baie gaan suig. Dit het super baie gesuig. Om die kakheid van Eternity binne konteks te plaas, kan mens amper sê dit...