Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Francois van Coke kap dit solo – Kry sy eerste song for free nou

Francois van Coke gaan dit nou solo kap en jy kan sy eerste single, “Moontlik Nooit”, nou kry for free! Dit behoort niemand te verbaas dat een van Suid-Afrika se bekendste front-men nou solo ook gaan begin musiek maak nie. Jy kan Francois se eerste solo single nou koop as 7″ vinyl by Permanent Records, of jy kan die vinyl koop tydens die Moontlik Nooit toer, datums hier.

Moontlik Nooit toer Francois van Coke

Jy kan ook “Moontlik Nooit” nou download op Francois se website. Of jy kan net hier onder click op die “Free Download” image.

Francois van Coke - Moontlik Nooit

You may also like...

1 Response

  1. April 13, 2015

    […] Dae terug het Francois van Coke en Karen Zoid die Afrikaans-musiekbedryf op sy kop gedraai toe hulle “Toe Vind Ek Jou” […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *