Janie and the Beard met Francois van Coke

So rukkie terug het ons vir julle ‘n never seen before acoustic video gebring van Francois van Coke wat “Maniac” speel solo. Vandag treat ons julle met ‘n Janie and the Beard met Francois van Coke wat ‘n lekker Bob Dylan tune cover. “It Ain’t Me Babe” is ‘n lekker upbeat ontspannende song wat perfek is vir die Maandag blues.

So as jy van Janie and the Beard, Francois van Coke of Bob Dylan hou kyk na die video. As jy nie van een van hulle hou nie, wat soek jy op gevaaalik.com?

You may also like...

1 Response

  1. Henno Kruger says:

    Hierdie is een legit cover. Nie baie mense mag Bob Dylan cover nie…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *