Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Dinsdagram

Rock uit met Dinsdagram 14

Rock uit met Dinsdagram

Vandat ek vir die eerste keer ‘For Whom the Bell Tolls’ van Metallica gehoor het, het my musieksmaak verander. Ek het in die laerskool bietjie na Nirvana geluister wanneer ek by my vriende met...

Dinsdagram vir die fiksheid 4

Dinsdagram vir die fiksheid

Ek oefen nie genoeg nie, versker nie. So elke nou en dan probeer ek my game so bietjie up en dan gaan loer ek gewoonlik na Instagram om my te inspireer. Instagram is nou...

Mense wie lééf op Dinsdagram 1

Mense wie lééf op Dinsdagram

Hierdie week op Dinsdagram fokus ons op mense wie kick ass lewens lei.  Hierdie mense ken nie daai sielsdodende gevoel wat mens kry as jy die laaste twee ure in die kantoor wegwens nie....

Dinsdagram – Die Rockstars 0

Dinsdagram – Die Rockstars

Ok, ek weet, twee van hulle is nie rockstars in die tradisionele manier nie, maar hulle is steeds rockstars op hul eie manier. Die week se Dinsdagram is om jou inspireer. Twee van hulle is...

Dinsdagram – Vir die manne 1

Dinsdagram – Vir die manne

Heelwat gevaaalik.com lesers kom spesiaal om te kyk na Stoute Boudjies.  Hierdie week se Dinsdagram word opgedra aan Stoute Boudjies, wat al jare lank sorg vir kantoorbadkamerdraties. Stoute Boudjies, wat jou nie oordeel nie, wat altyd...

Dinsdagram – Die natuur deur filters 1

Dinsdagram – Die natuur deur filters

Oor die algemeen is ek nie ‘n groot aanhanger van social media nie.  Meestal omdat dit baie tyd neem, en omdat mense baie keer vol van hulself is en status updates soos “Oppad gym...