Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Swaar-oë Random Gevaaalikhede

Ek wil nie nou die Random Gevaaalikhede doen nie, maar die gevaaalik Nuusbrief gaan more uit. Die Random Gevaaalikhede links in die nuusbrief word elke week dik geclick en daarom wil ek die Random Gevaaalikhede reg hê vir wanneer die nuusbrief uitgaan moreoggend.

Jy kan ook die gevaaalik Nuusbrief kry deur op die page jou naam en email te gaan drop.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Ek het met ‘n groot dosis onkunde het ek probeer bepaal hoeveel geld ek gaan moet spaar vir ‘n nuwe gaming PC. Evetech het intussen vir my laat weet ek is ‘n dom naai en hulle sal vir my ‘n beter custom build kan doen as wat ek sou gedoen het. Lees hierdie: Wat kos die gemiddelde gaming PC in SA?

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *