Random Gevaaalikhede op ‘n Maandag
Kan jy glo dat daar Saterdagaand vir my gesê is dat gevaaalik.com kommin is, veral goed soos die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies. Dit nou van ‘n spul oorgewig moot-drek wat floreer op Afrikaans-pop en brandewyn en coke. Ja, pot en kettle. Gelukkig is gevaaalik.com nie vir hulle nie.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.