Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikehede: Die Monday Blues Blaster

Maandag suig, daarom dink ek dit sal goed wees om so paar “Random Gevaaalikehede” met julle te deel elke week. Net random images wat ‘n sekere gevaaalike leser elke week vir my stuur. Sommige van die images is net vreemd, sommiges is snaaks en ander is net cool. Dus is dit Random Gevaaalikhede. Die laaste image kan jy “right click” en oopmaak in ‘n nuwe tab, dan kan jy hom save en gebruik as ‘n background vir jou komper. Nice.

Vir die wat nie weet nie (en dus seker redelik nuut is hier op gevaaalik.com) ons het ‘n gevaaalik.com Facebook page wat ons sal waardeer as julle dit like. Ons is ook op Twitter by @gevaaalikdotcom, follow maar as jy wil. No pressure, jy is ‘n volwasse mens en kan vir jouself besluit wat jy wil like of follow. Moet dit nie doen net oor al die cool kids dit doen nie.

Random gevaaalikehede

Random gevaaalikehede (2)

Random gevaaalikehede (2)

Random gevaaalikehede (3)

Random gevaaalikehede (4)

Random gevaaalikehede (5)

Random gevaaalikehede (6)

Random gevaaalikehede (8)

Random gevaaalikehede

Random gevaaalikehede (7)

You may also like...

3 Responses

  1. Scuubs says:

    Ek like die random Maandae pics, great idee

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Scuubs: Bly jy like dit bra.

  3. Wolf88 says:

    Moet se dit maak die maandae bietjie ligter.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *