Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wees versigtig met Vrydag Bederf

Daar maak kak pop-up ads oop op gevaaalik.com. Dit is kak. Ongelukkig moet ek dit toets sodat ek bietjie van ‘n pros en cons lys kan opstel en my opsies kan oorweeg.

MOET NIKS CLICK IN ENIGE VAN HIERDIE ADS NIE! DAAR IS NIKS FOUT MET JOU FOON OF REKENAAR NIE! JY KORT GEEN SCAN NIE! MAAK NET DIE WINDOW/TAB TOE.

Ja, ek sê dit selfs al gaan die ding vir jou die tweede keer net die gevaaalik.com Shop oopmaak. Hierdie is net ‘n toets, ek probeer nie beursies en t-shirts verkoop nie.

Hierdie is net ‘n toets vir nou en ek sal alles teen Maandag weer terug na normaal sit. Ek bring later vir julle die verduideliking van alles in een post, bymekaar. Tot dan, dankie dat jy help met al hierdie stupid eksperimente deur die site te besoek.

Anders as hierdie kak goed wat nou op die site is, geniet die Vrydag Bederf.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *