Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir die Haters

Die naweek het moer baie mense my gevra oor die comments wat my E-Toll stukkie gekry het. Ons het lekker gelag. Veral die knaap met die naam Steve wat comments gelos het, het groot naam vir homself gemaak as ‘n poesbek. Die eerste gif in vandag se Random Gevaaalikhede is vir al die haters. Die tweede image is vir die res van julle. Meeste mense wou weet hoe reageer ek as ek die onnosel comments lees, die antwoord lê in die video aan die einde van vandag se Random Gevaaalikhede.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20131104 (6)

Random Gevaaalikhede 20131104 (2)

Random Gevaaalikhede 20131104 (2)

Random Gevaaalikhede 20131104 (3)

Random Gevaaalikhede 20131104 (3)

Random Gevaaalikhede 20131104 (4)

Random Gevaaalikhede 20131104 (4)

Random Gevaaalikhede 20131104 (5)

Random Gevaaalikhede 20131104 (5)Random Gevaaalikhede 20131104 (7)

Random Gevaaalikhede 20131104 (8)

Random Gevaaalikhede 20131104

Random Gevaaalikhede 20131104

You may also like...

7 Responses

  1. Иисус Христос says:

    Ek voel die Jesus Christ bit het hierdie week se gevaaalikhede gemaak!

  2. Steve says:

    Dankie vir die honorable mention Stix,noted and appreciated. Duidelik het ek ‘n nerve gestrike,en dit maak my gelukkiger as daai gay dolfyn wat jy gepost het.

    Daar was ‘n venster van 5 minute of so waar ek jammer vir jou gevoel het…Dit het egter vinnig verdamp toe ek jou lafhaard taktief gesien het op die gevaaalik facebook page. My meegevoel vir die feit dat jy effe gestremd is,het egter vinnig verander in uncontrollable laughter toe ek sien hoe dit gebackfire het. As ek so vinnig kyk is daar ‘n comment teen jou met 3 likes,en die ou wat actually “jou kant vat” moes self ook tekenning gee aan jou swak argumente.

    Ek wil jou egter wel krediet gee vir ‘n paar dinge :

    1.Die feit dat jy my comments op jou blog approve, al wys dit pynlik die feit uit dat jy ‘n hoender poes is.
    2. Die top gehalte “plat kar met die wol wiele” wat jy post
    3. Die feit dat jy met jou beperkte intelligensie ‘n wordpress blog aanmekaar geslaan het wat actually meer as ‘n handvol visitors kry
    4. Die feit dat jy mense oortuig het om jou te betaal vir SEO optimisation terwyl dit incrementally meer useless raak met elke uitrol van google se ranking algorithms

    Ek wil jou egter nie te veel krediet gee nie, en sal dit maar los by die stukkie wysheid

    — “Even a blind squirrel finds an acorn sometimes”
    — “Even a broken watch is correct twice a day”

    PS Geniet die poes praat 11 November(want intelligent gaan dit nie wees nie). Wie weet,dalk loer ek in 😉

    Groete,
    Poes bek Steve

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Steve: Daar is ‘n beduidende verskil tussen ‘n “nerve strike” en so groot poes van jouself maak dat almal wat my sien my vra wat die fok gaan aan met jou. Ek moet eerlik wees met jou ou, jy het my fokken baie laat lag, so dit is all good. Ek is bly jy hou van die site.

    Groete,

    Stix

    P.S. Die P.S. kom altyd na jou naam. Slimmie. hahahahahaha!

  4. steve says:

    Kyk Stix ons almal weet jy is ‘n literere genie(jou opstelle is almal literer foutloos), so ek het niks minder as ‘n lesing in taalkunde verwag nie. Inteendeel ek het gewag daarvoor, want jy is goed met nit picking en diversions,nie so baie die argument deel van sake.

    Ek is bly as ek jou kan laat lag,nie juis ‘n challenge nie(mongole lag mos maar vir als)

    Ek sal egter wel jou skepsel in kuber ruimte van tyd tot tyd besoek want ten minste post jy top gehalte steak wat virri pad kyk so tussen deur die tos praat

    Hou die blink kant bo ou grote. Sien jou Maandag!

    Poesbek

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Steve: Ek sal daar wees. Kan nie wag om ‘n gesig by die naam te sit nie.

  6. steve says:

    BTW : Jy ken my reeds,Steve is ‘n pseudonym

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @Steve: You don’t say! (Daardie was erg sarkasties, ek weet ‘n sarkastiese stemtoon dra nie oor in die geskrewe woord nie) Ek het van jou tweede comment af al begin dink dat jy my ken oor jy duidelik een of ander personal vendetta teen my het. Steeds voel ek nie ‘n fok nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *