gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

21Dec/120

G-Dragon is Psy se techno-kop klein neef

G-Dragon, Crayon

Dit was net 'n kwessie van tyd tot daar nog Koreaanse musiek ons tref. Danksy Psy en sy "Gangnam Style" gaan ons nog sulke video's elke nou en dan sien. Hierdie video is van G-Dragon, ek weet niks van hom nie en wil ook niks meer van hom weet as wat ek tans weet nie. Hy is nie regtig familie van Psy nie, sover ek weet. Wat ek julle wel kan sê is dat G-Dragon "Oh my god" uitspreek as "Oh my gaah".

Het die wêreld nou genoeg gehad van Koreaanse pop sterre? Laat weet my wat jy dink in die comments.

Soortgelyke gevaaalikhede:

FYI
Random kak om jou dag op te kikker
Warwick the Frog

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: , Leave a comment
Comments (0) Trackbacks (0)

No comments yet.


Leave a comment

No trackbacks yet.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers