Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dinge verander, asook die Random Gevaaalikhede

Ek het al vir ‘n rukkie interne struwelinge oor gevaaalik.com en die content hier. Ek wil meer podcast, meer langvorm goed skryf en jokes maak. Ek wil weg beweeg van die Stoute Boudjies en Vrydag Bederf af. Moet my nie verkeerd verstaan nie asb. Gevaaalike dames is soveel deel van gevaaalik.com soos wat ek is. Maar ek dink hoe ek Gevaaalike Dames deel maak van gevaaalik.com moet verander.

Ek sal graag julle feedback in die comments wil hoor ook. As jy die tyd kan vat om ‘n comment te tik sal dit gaaf wees en ek heg waarde aan jou comment as jy die tyd vat om ‘n comment te los. Ongelukkig is gevaaalik.com lankal nie meer net myne nie. Dit is julle site ook, so jy het ‘n sê.

Die Random Gevaaalikhede gaan nou meer Gevaaalike Dames insluit, sowel as die memes en cool foto’s waaraan jy gewoond is.

Geniet die Random Gevaaalikhede. Ek sien uit om van jou te hoor in die comments.

Net sodat jy weet, komedieshop.com is die enigste plek waar jy official gevaaalik.com hemde kan kry.

Ja, die “Kalm soos ‘n daggawalm” hemp is ‘n gevaaalik.com exclusive! Kry vir jouself of jou Gevaaalike Dame een.

You may also like...

4 Responses

  1. Chris says:

    Ek dink dit is ‘n goeie plan om dit so bietjie saam te smelt, die langvorm goed wat jy skryf het baie insig en ek geniet dit baie om dit te lees. die podcast is ook tops!

  2. Stix Gevaaalik says:

    @Chris: Dankie vir jou terugvoer man. Ja, ek wil meer van die langvorm satire en grapperige goed doen. Wil ook graag bietjie meer begin fokus op gaming, series en daai klas van ding. Ek het planne, maar sit alles maar stadig bymekaar en alles verander maar soos ek aan gaan. Die podcast sal binnekort weer ‘n comeback maak.

  3. Wolf88 says:

    Hi Stix op watse platform kan ons na die podcast luister?

  4. Stix Gevaaalik says:

    @Wolf88: Die podcast is beskikbaar op hierdie platforms:

    Anchor
    Apple Podcasts
    Google Podcasts
    Spotify
    Breaker
    Castbox
    Overcast
    Pocket Casts
    RadioPublic
    Stitcher

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *