Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede verwelkom ‘n nuwe week

Dit is official: Jy het vandag ‘n nuwe week begin. Gelukkig vir jou kan jy more af vat om vrouens te herdenk, asof hulle nie meer bestaan nie. As jy tegnies wil raak is Vrouedag eintlik vreeslik seksisties. In ander nuus, die nuutste deel van ons trip na Kruger toe is live. Ek stel voor jy luister na die podcast en loer na die foto’s. As jy regtig wil, kan jy lees wat ek daaroor geskryf het ook, maar ek en Sven cover pretty much alles in die podcast en meer as wat ek geskryf het daaroor.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160808 (2) Random Gevaaalikhede 20160808 (2) Random Gevaaalikhede 20160808 (3) Random Gevaaalikhede 20160808 (5)

Random Gevaaalikhede 20160808 (6)

Random Gevaaalikhede 20160808 (7)

Dag 5 van ons trip na die Krugerwildtuin kan jy hier check, en al die foto’s asook ‘n podcast is ook daar.

gevaaaliKruger - Dag 5

Random Gevaaalikhede 20160808 (8)

Random Gevaaalikhede 20160808 (9)

Random Gevaaalikhede 20160808 (10)

Random Gevaaalikhede 20160808 (11)

Random Gevaaalikhede 20160808

Vanoggend het Microsoft South Africa se Twitteer account ‘n hilarious typo gehad. Dankie internet-gode, julle kyk mooi na ons.

Random Gevaaalikhede 20160808 (3)

Random Gevaaalikhede 20160808 (4)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *