Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir grootmense

Toe ek ‘n kind was het ek regtig gedink grootmense het alles onder beheer. Mag dalk wees omdat ek ‘n stabiele huis het. Nou dat ek ‘n grootmens is, en ek op Facebook kan sien wat ander grootmense post, kan ek duidelik sien dat niemand ‘n fokken clue het wat regtig aan gaan nie. Niemand het niks onder beheer nie. Facebook veral is bewyse dat meeste grootmense net so dom soos kinders in.

Gepraat van social media, op Facebook het ek 4000+ likes, op Twitter amper 3000 followers, maar op Instagram lyk die follower nommers maar sleg. Verbasend genoeg gee adverteerders deesdae meer op oor Instagram nommers as die traffic wat die site kry (20 000+/- besoekers ‘n maand). Gaan klap asseblief daardie follow knoppie op Instagram.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Wanneer jy die advertensies hier onder klik, help jy om gevaaalik.com aan die gang te hou. Dankie vir jou hulp.

Loading…

Koop vir jou ‘n GVLK hempie soos ‘n grootmens. Want grootmense verdien hul eie geld en kan daarmee maak wat hulle wil. Soos byvoorbeeld ‘n hempie koop op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *