Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vanaf ‘n konferensie

Vandag en more is ek by ‘n konferensie. Ek is ook gevra om more by hierdie konferensie te praat en die titel van my praatjie is “Are you wasting your time blogging?”

Na 7 jaar van gevaaalik.com aan die gang hou is dit lekker om so elke nou en dan erkenning te kry vir wat jy doen, veral as dit is om by ‘n konferensie te praat met ‘n spul besigheidseienaars en mense wat opsoek is na bemarkingstaktiek vir hul besighede. In elk geval, laat ek jou nie verder verveel nie. Terug na die Random Gevaaalikhede.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *