Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gone fishing Stoute Boudjies

Nie regtig nie. Ek het baie lanklaas gaan visvang. Miskien is dit weer tyd. Tot en met dan sal die Stoute Boudjies jou maar ‘n gap moet gee in die normale skedule van jou daaglikse lewe. Nie perfek nie, maar steeds nie sleg nie.

Onthou om deel te wees van die aksie elke Vrydag en kry die gevaaalik Nuusbrief.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *