Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wat kort jy? Random Gevaaalikhede?

Gister uit die blou sit ek en kyk na ‘n Suid-Afrikaanse streamer op Twitch. Ek tik toe wat ek moet tik in die chat om Sum 41 – Fat Lip te add op sy playlist. Toe hy StixGevaaalik in die chat sien, toe sê hy: “Hey Stix! I saw a link to your site on Facebook the other day. Clicked the link, cool site bru!”. Hy koop toe sommer die GVLK PUBG Hoody live op sy stream! “You have to support okes in their grind bru! Especially the local guys. We make each other successful with support” sê hy terwyl hy sy hoodie bestel.

Dankie aan almal van julle wat gevaaalik.com se stuff share op Facebook, Twitter of Instagram. Dit is hoe ons die gevaaalik.com gehoor groter maak en die gevaaalik woord versprei. Dankie aan die van julle wat subscribe aan die site en R30 ‘n maand gee om gevaaalik.com aan die gang te hou en te help groei. Dankie aan die van julle wat my volg op social media, veral Instagram waar ek die minste followers het. Dankie dat jy die ads click wat jy hier onder in die Random Gevaaalikhede sien.

Geniet die Random Gevaaalikhede. Jammer dit is so paar ure laat.

Loading…

Koop jy GVLK hemde en hoodies net op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *