Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede soos ‘n tombola

Onthou jy ‘n tombola? Dit was iets wat meestal gebeur het by die skool of kerk se kermis. Jy gee ‘n geldjie en kry ‘n nommer. Al die nommers word in ‘n hoed gegooi en dan op ‘n sekere tyd begin hulle nommers trek. Die nommer of nommers wat getrek word wen dan een of ander prys. By die skool of kermis tombola het jy gewoonlik een of ander ding gewen wat iemand se ma nie meer wou hê nie, soos ‘n spul fake Tupperware bakke. More launch ek gevaaalik.com se eie tombola (of raffle). Jy koop ‘n kaartjie en jy staan ‘n kans om ‘n prys van R1000+ se waarde te wen. Luuks!

As jy wil seker maak jy mis nie uit op die gevaaalik.com raffle of enige ander gevaaalik.com besigheid nie, maak seker jy kry die gevaaalik Nuusbrief wat elke Vrydag na jou inbox gestuur word.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

‘Gevaaalik op ‘n dansbaan hamper’

Jy kan alles wat jy hier bo sien plus ‘n befokte cool horlosie wen in my fundraiser raffle om geld te maak vir gevaaalik.com se hosting vir die komende jaar. Al die besonderhede wat jy kort om in te skryf is hier, en jy kan jou raffle kaartjie hier kry.

Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.

Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.

Loading…

Jy sê jy kort bietjie Vrydag Bederf?

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *