Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag die 13de Bederf en wen ‘n R1629 hamper

Welkom by die Vrydag Bederf. Soos jy weet gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos die jaar R2100 (excluding die domain wat renew moet word, maar ek sal dit cover) en ek hou ‘n fondsinsameling om die geld bymekaar te maak. Deel van die fondsinsameling is ‘n raffle om ‘n ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan hamper’ te wen te waarde van R1629. Jy kan jou naam in die hoed kry om ‘n kans te staan om die hamper te wen, deur ‘n raffle ticket te koop vir net R30. Luuks!

Geniet die Vrydag Bederf, en onthou as jy nie ‘n raffle kaartjie of twee koop nie mag hierdie dalk een van die laaste Vrydag Bederfies wees wat jy ooit sien op gevaaalik.com. Dankie vir jou ondersteuning.

‘Gevaaalik op ‘n dansbaan hamper’

Jy kan alles wat jy hier bo sien plus ‘n befokte cool horlosie wen in my fundraiser raffle om geld te maak vir gevaaalik.com se hosting vir die komende jaar. Al die besonderhede wat jy kort om in te skryf is hier, en jy kan jou raffle kaartjie hier kry.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *