Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en Ridin’ Dirty

Ek hou myself deesdae besig met ‘n nuwe klein projek: PUBG Tips in 60 seconds or less. ‘n Reeks kort videos (korter as 60 sekondes) met lesse wat ons kan leer uit ander se foute in PUBG. Dit so tussen die Stoute Boudjies.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

‘Gevaaalik op ‘n dansbaan hamper’

Jy kan alles wat jy hier bo sien plus ‘n befokte cool horlosie wen in my fundraiser raffle om geld te maak vir gevaaalik.com se hosting vir die komende jaar. Al die besonderhede wat jy kort om in te skryf is hier, en jy kan jou raffle kaartjie hier kry.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *