Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monday sucks Random Gevaaalikhede

Maandag suig oor die algemeen. Al ding wat regtig help is goeie boom en die Random Gevaaalikhede. Anders as dit kan ek jou nie regtig help nie. Miskien as jy so paar foto’s stuur vir die Random Gevaaalikhede met Facebook Messenger sal dit ook help. Ek weet jy het klomp memes wat vir jou gestuur word op WhatsApp op jou foon. So stuur hulle sommer aan na my met Facebook messenger, en dan kan ons almal lag vir jou memes.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Loading…

Koop vir jou ‘n GVLK hempie op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *