Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede is nuut vir jou

Eerste keer wat jy op gevaaalik.com is? Was dit deel van jou new years resolutions om meer rond te fok op die internet by die werk? Nou vind jy jouself op gevaaalik.com. Hierdie is die Random Gevaaalikhede: Random foto’s van reg oor die internet ingestuur deur mense soos jy. Stuur jou foto’s gerus na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Woensdag kry jy Stoute Boudjies en Vrydag is dit Vrydag Bederf. As jy like wat jy sien kan jy heel onder aan die post een van daardie spammy “More from aroud the web” goed click. Dan kan jy dit dadelik weer toemaak vir al wat ek omgee. Dankie vir jou click.

Maak seker jy kry die gevaaalik Nuusbrief wat elke Vrydag uitgaan te kry in jou inbox.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *