Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ring a Random Gevaaalikhede

Klip hard aan die werk om vir julle baie cool goed te bring. Toe ons die naweek by rAge was mag dit dalk gelyk het of ons net daar is vir fun en games, maar daar was ook ernstige werk gedoen. rAge is regtig awesome, maar dit het ook ernstige uitputting veroorsaak. Nie te min, as alles goed gaan sal ek more iets awesome hê wat ek vir julle kan wys, spesifiek gemaak met julle in gedagte.

As jy die eerste wil wees om te hoor van die stuff (‘n klein voëltjie het my iets vertel van t-shirts en beursies) dan moet jy seker maak jy kry ons nuusbrief. Daar gaan limited hoeveelhede wees, en ons nuusbrief subscribers gaan eerste kans kry om te koop.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20161011-2

random-gevaaalikhede-20161011-3

random-gevaaalikhede-20161011-4

batman-arkham-vr

Ek het my vuil pote op Playstation se VR gekry en toe speel ek bietjie Batman Arkham VR.

random-gevaaalikhede-20161011-5

random-gevaaalikhede-20161011-6

random-gevaaalikhede-20161011-7

random-gevaaalikhede-20161011-8

random-gevaaalikhede-20161011-9

random-gevaaalikhede-20161011-10

Miskien kort jy Vrydag Bederf?

random-gevaaalikhede-20161011-11

random-gevaaalikhede-20161011-12

random-gevaaalikhede-20161011

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *