Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die lente is hier met Random Gevaaalikhede

Die lente is hier, al is dit vandag weer lekker koel in Pretoria. Almal se Facebook status updates het mos die naweek gegaan oor die lente wat nou begin het, net ingeval jy nie geweet het hoe ‘n kalender werk nie. Wees bly en jubel, want die somer is oppad.

Geniet die Random Gevaaalikhede en hou aan om daardie foto’s vir my te stuur met Facebook Messenger.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *