Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede met Minki van der Westhuizen

Minki van der Westhuizen is een van daardie dames wat jou trots maak om Afrikaans te wees. Die Huisgenoot is oor die algemeen ‘n verkrampte en boonop simpel tydskrif, maar is steeds die top verkopende Afrikaans tydskrif in die land. Dit is gaaf om te sien hoe Minki die tydskrif ore aangesit het met haar cover. Jis, die ou tannies wat darem kwaad gewees. Wel, van die ou tannie, die tannie met wie die res van ons niks te doen wil hê nie. Minki ons hoop jy push vir jare nog boundaries vir Afrikaans.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160613 (2)

Random Gevaaalikhede 20160613 (3)

In die nuutste gevaaalik.comedy Podcast praat ons oor die Afrikaner man wat ‘n cult begin het in Pretoria: #71 – Cult

Gevaaalik Podcast #71 - Cult

Random Gevaaalikhede 20160613 (4)

Random Gevaaalikhede 20160613 (5)

Random Gevaaalikhede 20160613 (6)

Random Gevaaalikhede 20160613 (7)

Random Gevaaalikhede 20160613 (9)

Random Gevaaalikhede 20160613 (10)

Vir nog Stoute Boudjies, loer hier.

Random Gevaaalikhede 20160613 (11)

Random Gevaaalikhede 20160613

You may also like...

1 Response

  1. November 30, 2016

    […] nie. Nie almal hou daarvan nie, maar daar is baie wat daarvan hou. Het die adverteerders ontrek toe Minki van der Westhuizen op die Huisgenoot se voorblad was in haar pantie […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *