Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lag jou kop af Random Gevaaalikhede

Ek moet julle sê, julle raak al hoe beter met julle bydraes vir die Random Gevaaalikhede. Want die foto’s wat julle instuur raak al hoe beter. Ek het so paar keer hardop gelag vir van die submissions wat ons gekry het vir die Random Gevaaalikhede. Keep up the good work en stuur jou foto vir die Random Gevaaalikhede na gevaaalikdotcom@gmail.com. Dit kan ‘n foto wees wat jy self geneem het, of een wat jy gesien het op die internet.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160630 (2)

Random Gevaaalikhede 20160630 (2)

In die nuwe gevaaalik.comedy podcast praat ek en Sven nie net oor die amateur porn video van Afrikaans mense uit Pretoria wat ek op die interwebs gekry het nie, ons kyk ook daarna en lag al te lekker. Luister en lag saam!

Afrikaans Podcast

Random Gevaaalikhede 20160630 (3)

Random Gevaaalikhede 20160630 (3)

Die foto hier bo moes ek post, nie net oor die foto nie, maar ook oor die text wat in die email was:

“Hi Stix. Hierdie is twee foto’s van ‘n vuilfok wat ek ken se Instagram af. Hy het ‘n tos t-shirt gemaak om sy tos podcast te bemark, en toe besluit om ‘n selfie te neem. Snaaks hoe mense nooit dink oor wat in die agtergrond gesien word in selfies nie. Kyk byvoorbeeld hoe vuil is die gross etter se bedkassie. Ja, hy is een van daardie fucked-up mense wat rook in sy bed, en lyk my die asbakkie is uitsluitlik vir show. Ek het maar sy podcast shit geblur, anders sal hy huil dat ons spot met hoe gross en vuil hy is.

Keep up the good work! gevaaalik.com se podcast bly koning in Suid-Afrika.

Groete,

‘n Bra wat nie vuiltossers met simpel oorbelletjies like nie”

Random Gevaaalikhede 20160630 (4)

Random Gevaaalikhede 20160630 (5)

Random Gevaaalikhede 20160630 (7)

Random Gevaaalikhede 20160630 (8)

Random Gevaaalikhede 20160630 (9)

Meer gevaaalike dames in die Vrydag Bederf.

Random Gevaaalikhede 20160630

Random Gevaaalikhede 20160630

Random Gevaaalikhede 20160630 (6)

You may also like...

3 Responses

  1. Vannhh says:

    Jir ek bly verwag dat Mad Max erens in daai laaste pic uit hang.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Snaaks dat jy dit sê. Daardie foto is geneem by Wasteland Festival. Mad Max speel vir ‘n naweek is ‘n ding!

  3. Vannhh says:

    Mens kan sien daai ou in die blou het nie n idee wat daarso aan gaan nie hahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *