Stap een van jou naweek: Vrydag Bederf
Ja, dit is alweer tyd vir die naweek en die beste manier om jou naweek te begin is met die Vrydag Bederf. Maak nie saak wat jou planne vir die naweek is nie, dit sal beter gaan as jy eers die Vrydag Bederf. Dan kan jy gaan bier drink, die live music show kyk, die hike doen, die Xbox en Playstation speel en die joints rook. Jy kan ook ‘n weeklikse opsomming kry van wat op gevaaalik.com gebeur het die week, deur elke Vrydag ons nuusbrief te kry.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
In die nuwe gevaaalik.comedy Podcast praat ons van die Afrikaans man wat ‘n cult in Pretoria begin het, volgens Netwerk24.
Die dame hier onder is Iliza Shlesinger, en sy is een van die comedians wat ons voorstel jy volg in die week se Dinsdagram.