Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies, die “gat” in die skip

Hoe dink julle het FHM hul advertensie spasie verkoop? Ek onthou die dae toe ek die FHM gekoop het. Ek onthou die haargel advertensies, die “product reviews”. Ek onthou ook hoe lekker ek gelag het vir baie van die artikels. En natuurlik was daar die gevaaalike dames. Dit gaan tog nie net oor die girls in bikinis nie, maar ek sal reguit erken dat die girls ‘n nice deel van die overall package gemaak het.

Dus kan gevaaalik.com nie ophou om gevaaalike dames deel te maak van die overall package wat gevaaalik.com is nie. Nie almal hou daarvan nie, maar daar is baie wat daarvan hou. Het die adverteerders ontrek toe Minki van der Westhuizen op die Huisgenoot se voorblad was in haar pantie nie.

Hou dus aan om jou submissions vie enige van gevaaalik.com se posts in te stuur na 0788452709 op WhatsApp. Dankie vir al die foto’s.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

stoute-boudjies-20161130-2

stoute-boudjies-20161130-3

phillip-die-deal-with-it-pynappel

Kry nou jou order vir ‘n Phillip die Deal-with-it-Pynappel hemp by wat jy net by gevaaalik.com kan koop vir R250. Stuur jou adres en size hemp en ons stuur vir jou waar om te betaal. Alle orders en vrae kan gestuur word na gevaaalikdotcom@gmail.com

stoute-boudjies-20161130-4

stoute-boudjies-20161130-5

stoute-boudjies-20161130-6

stoute-boudjies-20161130-7

dishonored-2-gameply-violence

Bloederige prag is net een van die dinge wat jy kry in Dishonored 2. Lees meer oor die awesome stealth game hier.

stoute-boudjies-20161130-8

stoute-boudjies-20161130-9

stoute-boudjies-20161130-10

stoute-boudjies-20161130-11

tokin-white-guy-shirt

Die Tokin’ White Guy gevaaalik.com hemp, ook nou nog beskikbaar vir R250. Stuur oders na gevaaalikdotcom@gmail.com

stoute-boudjies-20161130

 

You may also like...

2 Responses

  1. mollie says:

    hou dalk op met die varke wat ge-tatooo is. oppie plaas tatoo ons die speen varkies sodat ons hulle kan uit wys. tatoos op ‘n vrou is moer vyl

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @mollie: Miskien wanneer jy leer spel sal iemand hulself steur aan jou. Tien teen een nie. Hopelik sal jy vinnig agterkom dat smaak verskil en net oor jy nie van iets hou nie, beteken nie dat ander nie daarvan hou nie. Die enigste ding wat vuil is hier, is jou ego wat dink almal se smaak moet in pas by joune.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *