Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede met die einde in sig

2016 is oppad uit. Gaaf. Geluk aan almal wat dit deur die jaar gemaak het.

Kan ek jou vra om my ‘n guns te doen asseblief?

Ek weet almal kan nie bekostig om gevaaalik.com uit te help met geld nie. Nie almal kan bekostig om iets te koop by ons nie. Dit is cool. Maar as jy Facebook, Twitter, Instagram of WhatsApp het kan jy help deur eenvoudig ander mense te vertel van iets op gevaaalik.com. As genoeg van julle dit doen sal gevaaalik.com dit saam met jou maak deur 2017 ook.

Gaan share asseblief hierdie YouTube video op Facebook, Twitter, Instagram of WhatsApp. Elke bietjie help en al wat dit jou gaan kos is so paar sekondes van jou tyd. Hou jou geld vir ‘n bier as jy op vakansie is oor so week of wat.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Is die Luiperd Randella Beursie te flashy vir jou? Jy is ‘n down to earth dude, so kry eerder  vir jou die Buffel Randella Beursie. Ook op special vir R150 (delivery included). Stuur jou order nou na gevaaalikdotcom@gmail.com

‘n gevaaalik.com Tokin’ White Guy hemp wat dit gemaak het al die pad tot in Japan! Kry jou eie gevaaalik.com hemp vir net R250 deur jou adres en die size hemp wat jy dra te email na gevaaalikdotcom@gmail.com

 

Maak seker jou goed is verseker. Maak ook seker dat jy nie ‘n arm en ‘n been betaal nie. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie.

You may also like...

1 Response

  1. December 14, 2016

    […] begin stuur van waar julle die t-shirts gekry het en dan dra. Foto’s uit Pretoria, en selfs foto’s al die pad uit Japan. Die Japan foto was actually gepost op Suid-Afrika se subreddit. Ander foto’s word net reguit […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *