Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vryheid van Vrydag Bederf

Die feit van die saak is dat jy miskien nie gaan hou van elke girl op die Vrydag Bederf nie. Miskien is jy een van daardie ouens wat nie hou van girls met tattoos nie, jou weirdo. Dit is 100%, solank jy nie probeer om waarvan jy hou af te forseer op ander nie. Jy kan wel jou smaak deel maak van die Vrydag Bederf deur jou foto te WhatsApp vir gevaaalik.com (0788452709).

Geniet die week se Vrydag Bederf.

‘n gevaaalik.com Tokin’ White Guy hemp wat gedra word in Japan, want gevaaalik.com is big in Japan. Thanks aan die eienaar van die hemp wat die foto vir ons gestuur het. Koop jou eie gevaaalik.com hemp deur jou hemp size en adres te mail na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Nuwe YouTube video is uit en ek gaan leer so paar dinge oor bier maak by Friar’s Habit Craft Beer se brouery. Hulle gee ook vir my ‘n Friar’s Habit hoody om weg te gee, so kyk die video en vind uit hoe om te wen.

Randella Beursies is terug in stock (Buffel en Luiperd beursies beskikbaar) en tans op special vir R150 elk, including shipping. Hulle vlieg alweer van die rakke af, so as jy een wil bestel stuur nou jou bestelling na gevaaalikdotcom@gmail.com

Maak seker jou goed is verseker. Maak ook seker dat jy nie ‘n arm en ‘n been betaal nie. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *