Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en wys ons waar hou jy vakansie

Die snaakste ding het gebeur nadat ek begin het om die gevaaalik.com t-shirts te verkoop: Die van julle wat t-shirts gekoop het, het foto’s begin stuur van waar julle die t-shirts gekry het en dan dra. Foto’s uit Pretoria, en selfs foto’s al die pad uit Japan. Die Japan foto was actually gepost op Suid-Afrika se subreddit. Ander foto’s word net reguit vir ons gestuur via WhatsApp by 0788452709. Maak nie saak hoe jy jou foto by my kry nie, maar dit wil voorkom of WhatsApp die maklikste is vir meeste.

Dit het my laat dink, almal is nou oppad op vakansie en Suid-Afrika het awesome vakansie plekke. Hoekom neem jy nie ‘n foto van wat jy sien op jou vakansie nie, en deel dit met ons deur vir ons die foto te stuur op WhatsApp. Ons sal die foto’s dan deel in die Random Gevaaalikhede. Sluit net jou naam in as jy ‘n shoutout soek.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Bestel nou jou Tokin’ White Guy gevaaalik.com hemp vir R250 deur jou hemp size en jou adres te email na gevaaalikdotcom@gmail.com. ‘n Ongelooflike cool kersgeskenk om te gee vir die Tokin’ White Guy wat jy ken.

 

Onthou as jy my tweede YouTube video kyk kan jy ‘n mean Friar’s Habit hoody wen. Al wat jy hoef te doen is een vragie te antwoord in die comments en dan stuur ons vir jou die hoody as jy wen!

Miskien het jy nie genoeg geld vir ‘n t-shirt nie, maar jy wil steeds lyk soos ‘n big spender, en dan is die ‘n Randella Beursie die perfekte manier om jou vriende by die bar te laat lag. bestel joune nou deur gevaaalikdotcom@gmail.com te email.

Voor jy op vakansie gaan, maak seker jou goed is verseker. Maak ook seker dat jy nie ‘n arm en ‘n been betaal nie. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *