Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede is mal

Net ‘n vinnige reminder: Jy kan jou submission vir Random Gevaaalikhede gerus e-mail na gevaaalikdotcom[at]gmail.com. As e-mail nie jou thing is nie, kan jy dit gerus vir ons tweet by @gevaaalikdotcom, of mention net in jou foto se comments op Instagram vir @gevaaalikdotcom. Hel, jy kan selfs vir ons die ding stuur op ons Facebook page as jy wil. Die punt is ons weet julle gevaaalik savages neem daagliks snaakse foto’s, en ons sal hulle graag op die Random Gevaaalikhede wil deel met almal.

In ander nuus, ek het dit finally gemaak tot op ons Superbru gevaaalik.com Rugby World Cup pool se eerste bladsy van die leaderboard. Gister na die bokke vir die VSA pakslae gegee het, het ek met 32 plekke gespring tot op die nommer 43 spot. Check die leaderboard nou, waar MK die nommer een spot hou.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

gevaaalik Superbru pool 20151008

Dit is nogsteeds nie te laat om ons 120+ mense Superbru pool te join nie. Click net hier.

Random Gevaaalikhede 20151008 (2)

Random Gevaaalikhede 20151008 (3)

Random Gevaaalikhede 20151008 (4)

Random Gevaaalikhede 20151008 (5)

Random Gevaaalikhede 20151008 (6)

Ja, my liefde vir Katy Perry is steeds sterk.

Random Gevaaalikhede 20151008 (7)

Random Gevaaalikhede 20151008 (8)

Random Gevaaalikhede 20151008 (9)

Random Gevaaalikhede 20151008 (10)

Random Gevaaalikhede 20151008 (11)

Random Gevaaalikhede 20151008 (12)

Hierdie foto hier bo is geneem deur Braaiboy.

Random Gevaaalikhede 20151008 (13)

Random Gevaaalikhede 20151008

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *