Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vals-Maandag Random Gevaaalikhede

Voel soos Maandag, is eintlik Dinsdag. Die goeie nuus is die week is kort. Die slegte nuus is jy moet nou weer terug by die werk wees na die langnaweek. Die Random Gevaaalikhede is die perfekte ding om bietjie vreugde in jou dag in te bring. Gryp ‘n koppie koffie, sit agteroor en check die week se Random Gevaaalikhede.

As jy foto’s het vir die Random Gevaaalikhede stuur dit gerus na (0788452709) met WhatsApp. Dankie vir die van julle wat reeds gestuur het. Stuur asseblief nog en kyk uit vir jou foto hier onder.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Ek het ‘n manier gevind om R200 te spaar op die nuwe Call of Duty se prys. Ek het dit gedeel na die Xbox Players South Africa group op Facebook en hulle het die post remove. Miskien wil hulle nie hê ons moet weet dat ons so geld kan spaar nie. Voel vry om dit te deel op Facebook en help jouself en jou buddies om so paar Rand te spaar.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *