Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jim Jefferies kom Suid-Afrika toe

Jim Jefferies is een van die beste stand-up comedians van ons tyd. Ek is altyd verbaas as mense hom nie ken nie. Meeste van sy comedy specials is baie goed, gaan kyk maar gerus na Alcoholocaust of sy nuutste special Bare wat nou beskikbaar is op Netflix. As iemand nie weet van Jim Jefferies nie, dan is sy Oscar Pistorius bit altyd die eerste bit wat ek hulle onmiddelik wys op my foon. Nou kom Jim Jefferies Suid-Afrika toe.

Jim Jefferies South Africa

Jim Jefferies het good old South Africa deel gemaak van sy “Freedumb” tour en hy toe twee shows hier in Suid-Afrika. Die eerste is in Kaapstad by die Grand Arena, Grand West op 28 Julie en die tweede show is in Johannesburg by The Globe, Silverstar op 31 Julie 2015. Jy kan nou kaartjies koop vir die twee shows by Computicket. Albei die shows begin 20:00 die aand.

Ons het al die clip gehad van Jim Jefferies se Oscar Pistorius bit op gevaaalik.com gehad, maar ek gaan dit weer hier deel oor dit so ongelooflik snaaks is en ons nou die kans het om hom live te sien in Suid-Afrika. Luister veral uit vir sy Suid-Afrikaanse aksent, dit is fokken snaaks.

You may also like...

1 Response

  1. June 18, 2015

    […] Jefferies kom einde Julie Suid-Afrika toe. Click hier vir meer besonderhede en sy Oscar Pistorius […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *