Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf laat weens diefstal

Donderdag middag is my laptop gesteel, uit my kar se boot uit nogal. Nie net het dit my vreeslik die poes in gemaak nie, maar dit het ook veroorsaak dat die Vrydag Bederf laat is. Ek kon ook nie die nuusbrief update nie. Ek is jammer julle het dus ‘n nuusbrief vol awesome links gekry saam die die boodskap van laasweek se nuusbrief.

FYI: Car guards beteken fokol. Toe ek begin soek na my laptop en die ou ballie car guard, toe staan hy net sy fokken geld en tel. Hulle guard fokol. Dus gee ek nie meer vir hulle geld nie. Hulle kan almal loop naai.

Geniet die Vrydag Bederf, laat weens diefstal.

Vrydag Bederf 20151010 (3)

Vrydag Bederf 20151010 (4)

Vrydag Bederf 20151010 (5)

Vrydag Bederf 20151010 (6)

Vrydag Bederf 20151010 (7)

Vrydag Bederf 20151010 (8)

Vrydag Bederf 20151010 (9)

Vrydag Bederf 20151010 (10)

Vrydag Bederf 20151010 (11)

Vrydag Bederf 20151010 (12)

Vrydag Bederf 20151010

Vrydag Bederf 20151010

Vrydag Bederf 20151010 (2)

You may also like...

3 Responses

  1. thysmetys says:

    Jammer om te hoor van jou Laptop.
    Bliksemse car guards, sleg etters. Het hulle jou boot beskadig.

  2. thysmetys says:

    Jammer om te hoor van jou Laptop.
    Bliksemse car guards, sleg etters. Het hulle jou boot beskadig.

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @thysmetys: Ja wat, car guard was heeltemal te besig om sy sente te tel om om te gee oor enige persoon se kar. Nee, die boot is glad nie beskadig nie. Geen idee hoe hulle dit gedoen het nie. Die pote vertel my dat daar iets is soos ‘n signal blocker of copier. Wie weet?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *