Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Overdose op Random Gevaaalikhede

Die naweek is alweer verby en as sulks moet jy Random Gevaaalikhede kry om jou te help om deur die Maandag te kom. Anders mag jy dalk net vrek van verveeldheid. As jy bang is jy mis iets nuut op gevaaalik.com kan jy eenvoudig opteken vir ons weeklikse nuusbrief wat jy dan elke Vrydag sal ontvang in jou inbox. In die nuusbrief kry jy ‘n netjiese opsomming van wat die week op gevaaalik.com gebeur het. Handig.

Jy kan ons ook volg op Twitter en ons Facebook page like om op hoogte te bly van gevaaalik.com sake.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160516

Ek het onlangs ‘n road trip gedoen van Gordonsbaai tot Hermanus. Jy kan deel een van die trip check hier.

Random Gevaaalikhede 20160516

Random Gevaaalikhede 20160516 (8)

Random Gevaaalikhede 20160516 (6)

Gevaaalik Podcast #67 - Die 420 episode

Te veel verveeldheid is sleg vir jou brein. Luister na die gevaaalik.comedy Podcast vir jou eie gesondheid.

Random Gevaaalikhede 20160516 (5)

Random Gevaaalikhede 20160516 (4)

Random Gevaaalikhede 20160516 (3)

Random Gevaaalikhede 20160516 (2)

Random Gevaaalikhede 20160516 (2)

Random Gevaaalikhede 20160516 (7)

Random Gevaaalikhede 20160516 (10)

Die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies help ook met verveeldheid.

 

Random Gevaaalikhede 20160516

Random Gevaaalikhede 20160516 (9)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *