Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fake influence Random Gevaaalikhede

Het julle die storie gesien van die “Influencer” wat 2.6 miljoen followers op Instagram het maar sy kon nie eers 36 t-hemde verkoop nie? Ja, die bullshit is dik aangedik daar buite. Hier in Suid-Afrika is daar ‘n hele paar “influencers” (die enigste mense wat hulleinfluencers noem is hulle self) wat aanhou maak asof hulle die besigheid is, maar die realiteit is dat niemand iets gaan koop as gevolg van wat die “influencers” doen nie.

Dit is as gevolg van poeste soos wat ek beskryf hier bo (JY weet wie jy is een van hulle, jou fake) wat ek vir mense sê om te fokof as hulle my in ‘n influencer noem. Besides, ek het niks om te bewys nie. Oor die laaste 6 maande het ek al meer as R20 000 se verkope van daggasade veroorsaak. Hel, jy kan selfs 15% afslag kry van daggasade by sekere plekke as jy discount ‘stix’ gebruik (kyk uit vir die banner hier onder). Are you not entertained?

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

 

 

View this post on Instagram

 

A post shared by Stix Gevaaalik (@gevaaalikdotcom) on

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *