Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Mix en match Random Gevaaalikhede

Maandag en ek het besluit om ‘n nuwe podcast te record. Dit nou nadat ek na WAT met Hunter Kenedy geluister het waar die gevaaalik.comedy Podcast ‘n mention gekry het. Toe my vrou dit hoor te sê sy dadelik: “Nou gaan jy nog ‘n podcast moet record.”

Daarom  het “#97 – ‘Ok Google’, #ViaWMJ en waar is jou aandag?” lewe gekry.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

Het jy gehoor Conor McGregor gaan ophou fight om ‘n parenting blogger te word?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *